Makoppas Nest River lodge

Employer or Agency
Employer (Direct)
Website
facebook: Makoppa's Nest river lodge
About
Ons is geleŽ in die Bosveld. Naaste dorp is Alldays, 40km van ons af. Naaste groot dorp is Polokwane, so 160km.
Ons is goeie mense met Christelike waardes wat omgee vir ons medemens. Gemeenskap om en naby ons, ondersteun ons baie goed en is soos familie.
Ons soek graag iemand wat kan inpas by ons met 'n spontane persoonlikheid. Persoon wat aansoek doen MOET afrikaans kan praat

Listing jobs posted by Makoppas Nest River lodge

Most Recent Jobs Posted

Job Title Date
RSS / XML Feed